welkom langs
die kaapse weskus
Kom geniet hierdie interessante speelgrond saam met ons.
Die streek vanaf Kaapstad tot Velddrif, ongeveer 146km, is vol interessante plekke, dinge en met 'n ryk gesiedenis.
Inderdaad is daar baie om te sien en veel om te doen.
Wat u belangstelling ookal prikkel, u sal dit op hierdie roete vind.
Daar is nooit 'n goeie tyd om die Weskus te besoek nie, enige tyd is altyd die beste tyd.
Geniet die rit.