terme en voorwaardes vir die gebruik van
hierdie kaapse weskus webblad
Privaatheid
Ons hier by r27.co.za respekteer u privaatheid. Waar ons vir u kontak inligting sou vra is dit om aan u 'n diens
te lewer. Ons gebruik nie u inligting vir enige ander redes nie. Ons verkoop of versprei ook nie u inligting aan
ander instansies nie.
© Kopiereg
© Kopiereg op die ontwerp en inhoud van hierdie webtuiste behoort aan r27.co.za
Geen inligting mag gekopieer of gebruik word op enige wyse sonder ons vooraf skriftelike toestemming nie.
© Kopiereg op fotos en afbeeldings word ook gehou deur r27.co.za (tensy anders vermeld)en mag nie gebruik
word sonder ons vooraf skriftelike toestemming nie. Afdrukke kan ook gekoop word.
Vrywaring
Hierdie webblad word gepubliseer om inligting aan u te voorsien. Sover moontlik was die inligting korrek ten tye
van die publikasie hiervan. Ongelukkig het ons as eienaars en/of ons agente geen beheer oor sodanige inligting
nie en kan ons dus geen verantwoordelikheid aanvaar vir die akkuraatheid van die inligting nie. Ons kan ook
geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlies of skade wat volg op die gebruik, of onvermoë om te gebruik,
van enige inligting geplaas op hierdie webtuiste nie. Ons stel voor dat u inligting verifieer voor gebruik.
Veranderinge
r27.co.za, sy eienaars en/of hul agente behou die reg om te enige tyd veranderinge te maak aan hierdie webblad
sonder vooraf kennisgewing.
Toepaslike wetgewing
Hierdie webblad is geskep word onderhou en beheer in die Republiek van Suid Afrika. As sulks is
die wette van die Republiek van Suid Afrika en die jurisdiksie van Suid Afrikaanse howe van toepassing
by die gebruik van hierdie webblad, of die onvermoë om dit te gebruik.